Description
- Hardeband
n Bloemlesing uit die Afrikaanse poësie ingedeel volgens digvorme en digsoort.
Digvorme wat bespreek word in die bundel is:
Die Rondeel
Die sonnet
i) Die Italiaanse Sonnet,
ii) Die Shakespeare-sonnet,
iii) ‘n Vrye Sonnetvorm
3. Die Franse ballade
4. Die kwatryn waaronder:
i) Vertalings van Persiese kwatryne
ii) Moderne Kwatryne met die Persiese Vormskema
iii) Moderne Kwatryne met ‘n ander vormskema
DIGSOORTE:
A. Liriese Digsoorte
1) Die lied
a. Die volkslied
b. Die kultuurlied
2) Die Ode
3) Die Himne
4) Die Elegie
5) Die Hekeldig
6) Die Parodie
7) Die Epigram
B. Epiese Digsoorte
1) Die Epos
2) Die Idille
3) Die Engelse of Middeleeuse Ballade
4) Die Modere Ballade
5) Die kort verhalende gedig
a) Die Sage
b) Die Mite
c) Die Legende
Biografiese sketse van 23 digters wie se werke in die bundel opgeneem is sowel as ‘n mooi penskets van elke digter ingesluit.