Description
- Hardeband
- 520 bladsye
- Daar is ‘n inskrywing in pen op die eerste bladsy.
- Die bladyse is bietjie gelerig
In hierdie omvattende, ryk geskakeerde werk skep prof J. C. Kannemeyer ‘n onvergeetlike beeld van die groot Afrikaanse digter “Dirk der duisende”.
Hy beskryf Opperman se boeiende lewensloop van plaasseun in Natal tot sy onbetwisbare posisie as doyen van die Afrikaanse letterkunde. Sy invloed op veral die Afrikaanse poësie, die rol wat hy agter die skerms gespeel het, sy vormende invloed op jong talente – dit word alles helder in hierdie boek uitgebeeld.