Description
- Die boek is in ‘n goeie toestand.
‘n Kas is vir klere is ‘n onverskrokke verhaal waarin Pieter Cilliers homself vierkant in die oë kyk. Hy verwoord die eensaamheid en frustrasie van ‘n talentvolle, godvresende mens wat noodwendig buitestander word, die slagoffer word van vrees en diskriminasie. Hy vertel van die moeilike proses van aanvaarding – veral van die self – vir ‘n gay persoon in die Suid-Afrikaanse samelewing.