Description
As my kind siek is ‘n naslaangids tot simptome van kindersiektes en die behandeling daarvan. Met gesaghebbende inligting oor belangrike kindersiektes en -kwale, asook omvattende vraag-en-antwoord-diagramme, kan jy nou ingeligte besluite neem oor jou kind se gesondheid. Vir daardie onverwagte krisis is ‘n afdeling ingesluit oor noodsaaklike noodhulp wat spesiaal aangepas is vir kinders.